U word
vriendelik versoek om die volgende vorm asseblief so volledig moontlik te
voltooi en vir ons Departement Geofisika aan te stuur. Elke bietjie inligting
help en sal waardeer word. Selfs al het
u nie skudding gevoel nie, sal die rapportering van hierdie feit ook waardeer
word, omdat dit ons sal help om te verstaan hoe die area was waaroor die
aardbewing gevoel is ewe belangrik, waar
dit nie gevoel is nie.
As u onseker is, antwoord “onseker”